As a bride-to-be you will be transformed into a Princess for your special day.

Hair and Make-up can be done for bridesmaids as well as the mother of the bride.
We are available to travel to wedding venues if necessary.

Please contact us so that we can turn your dream into a reality - it's what we love to do.

Testimonials

A handful of happy customers had the following to say:
My ervaring met Marsell Bester Body and Bride was van dag 1 af net spesiaal! Marsell het my so spesiaal laat voel en presies vertsaan wat ek wou he en hoe ek voel oor grimeering en hare! Ek het so gemaklik gevoel en tuis by die salon en op die dag van ons troue het sy soveel moeite gedoen om ons te akkomodeer en dit ‘n lekker tydjie te maak. Sy is baie talentvol, professioneel en gemaklik en dit is presies hoe ek gevoel het met my grimering en hare. Ek kon nie vir enige iemand beter gevra het nie! En my vriendinne en ma het ook so pragtig en natuurlik gelyk! Die grimering het ook baie sag gevoel op my gesig en ek het nooit aangeplak gevoel nie, so haar produkte is ook goed! Baie dankie Marsell vir jou tyd en omgee!
Lili

Lili

It took me quite some time to find the right make-up artist for my special day but after seeing Marsell’s price sheet (which I found really reasonable) and as soon as we started communicating, I knew she was the right person for the job! Fast forward to our make-up and hair trial and the big day, I knew I had made the right choice – she slayed it! Marsell is friendly, a pro at what she does and so amusing at the same time – I felt so welcome and felt like I knew her already for ages. She is fully bilingual too which is great – so we were chit-chatting in a mix of English and Afrikaans amongst the group. I didn’t really have an idea in terms of make-up, so it was great to have someone professional like Marsell to suggest the right look – I loved both my hair and make-up; it was spot on! And I loved her service and work so much, we went for a foot massage a couple of days after the wedding to unwind – BLISS! I also loved hanging out with Marsell on my wedding day (some of the girls really enjoyed her assistant’s company too!) – what a joy and a laugh – I felt completely at ease because I knew I was in good hands. On top of that, I felt absolutely gorgeous, which is all thanks to her magic skills! I would HIGHLY recommend Marsell’s services for any occasion, but especially for that special day. Thank you, Marsell!
Tenielle

Tenielle

Ek kan net dankie sê vir als, van naels tot make-up. Marsell jy mag maar en jy doen dit goed. Baie dankie vir die dogtertjies ook. Die kinders het dit so geniet en dit was vir hulle een groot treat. Dankie ook vir die regkry van die slaap plek vir my en Heibrie. Dit is lekker om wakker te raak in die plek waar jy weet jy gaan klaar maak. Geen gejaag van een plek na ‘n ander nie. Ek kan net dankie sê en julle het ons verseker op die hande gedra.
Nadia

Nadia

Marsell Bester en haar span sal ek met graagte vir enige bruid aanbeveel. Hulle is uiters profesioneel, maar tog so persoonlik betrokke en ondersteunend, en dis enige bruid se droom – al weet sy dit nie voor die tyd nie, na die tyd het ek besef hoe ‘n groot rol dit werklik speel. Marsell en haar assistente het ons sprokies mooi gemaak en baie geduldig na elkeen se voorkeure geluister en dit respekteer – dit maak stresvlakke soveel laer!
Sanli

Sanli

Ek was mal oor my grimering en my hare. My strooimeisies het ook stunning gelyk! Ek sal Marsell Bester Body & Bride regtig aanbeveel en die oefen lopie is ook baie belangrik!
Anne Mart Vlok

Anne Mart Vlok

Gallery

Just a few of our beautiful brides and how they came to be ...